Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.

  • Numeri 35:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘En as hy hom met ’n ystervoorwerp geslaan het sodat hy sterf, is hy ’n moordenaar.+ Die moordenaar moet vir seker doodgemaak word.+

  • Rigters 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarna het hy na die huis van sy vader in Ofra+ gegaan en sy broers, die seuns van Jerubʹbaäl, sewentig man, op een klip doodgemaak,+ maar Jotam, die jongste seun van Jerubʹbaäl, het oorgebly, omdat hy weggekruip het.

  • 1 Konings 2:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En Jehovah sal beslis sy bloed op sy eie hoof laat terugkom,+ omdat hy twee manne wat regverdiger en beter as hy was, aangeval+ en hulle met die swaard doodgemaak het, terwyl my vader Dawid nie daarvan geweet het nie,+ naamlik Abner,+ die seun van Ner, die leërhoof van Israel,+ en Amaʹsa,+ die seun van Jeter, die leërhoof van Juda.+

  • Psalm 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Sy moeilikheid sal op sy eie hoof terugkom,+

      En op die kroon van sy hoof sal sy eie geweld neerdaal.+

  • Matteus 23:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 sodat al die regverdige bloed wat op die aarde vergiet is, oor julle kan kom,+ van die bloed van die regverdige+ Abel+ af tot die bloed van Sagariʹa, die seun van Baragʹja, wat julle tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel