Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Jy moet ver van ’n valse woord af bly.+ En moenie die onskuldige en die regverdige doodmaak nie, want ek sal die goddelose nie regverdig verklaar nie.+

  • 2 Samuel 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 hoeveel te meer wanneer goddelose manne+ ’n regverdige man in sy eie huis op sy bed doodgemaak het? En sal ek dan nou nie sy bloed van julle hand eis nie,+ en sal ek julle nie van die aarde af uitwis nie?”+

  • 2 Kronieke 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 maar jy in die weg van die konings van Israel+ wandel en Juda en die inwoners van Jerusalem onsedelike gemeenskap laat hê+ net soos die huis van Agab veroorsaak het dat onsedelike gemeenskap gepleeg word,+ en jy selfs jou eie broers, die huisgesin van jou vader, wat beter as jy was, doodgemaak het;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel