2Daarop het Josua, die seun van Nun, in die geheim uit Sittim+ twee manne as spioene uitgestuur en gesê: “Gaan, bekyk die land en Jeʹrigo.” Toe het hulle gegaan en by die huis gekom van ’n prostituut met die naam Ragab,+ en hulle het daar gaan bly.
11 En tog is dit wat party van julle was.+ Maar julle is skoon gewas,+ maar julle is geheilig,+ maar julle is regverdig verklaar+ in die naam van ons Here Jesus Christus+ en met die gees van ons God.+