17 Na verloop van tyd is die kinders van Ammon+ bymekaargeroep en het hulle in Giʹlead+ kamp opgeslaan. Daarom het die kinders van Israel bymekaargekom en in Mispa+ kamp opgeslaan.
34 Uiteindelik het Jefta in Mispa+ by sy huis gekom, en kyk! daar kom sy dogter hom met tamboerynspel en gedans tegemoet!+ En sy was die énigste kind. Buiten haar het hy nie seun of dogter gehad nie.