17 Na verloop van tyd is die kinders van Ammon+ bymekaargeroep en het hulle in Giʹlead+ kamp opgeslaan. Daarom het die kinders van Israel bymekaargekom en in Mispa+ kamp opgeslaan.
11 Gevolglik het Jefta saam met die ouer manne van Giʹlead gegaan, en die volk het hom as hoof en aanvoerder oor hulle aangestel.+ En Jefta het al sy woorde voor Jehovah+ in Mispa+ gespreek.