Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 8:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het die manne van Eʹfraim vir hom gesê: “Wat is dit wat jy ons aangedoen het deurdat jy ons nie geroep het toe jy teen Miʹdian gaan veg het nie?”+ En hulle het heftig met hom probeer rusie soek.+

  • Spreuke 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.

  • Spreuke 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+

  • Jakobus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want waar daar jaloesie+ en twisgierigheid is, daar is wanorde en allerhande veragtelike dinge.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel