Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe is die manne van Eʹfraim bymekaargeroep en het hulle noordwaarts oorgetrek en vir Jefta gesê: “Waarom het jy oorgetrek om teen die kinders van Ammon te veg en het jy ons nie opgeroep om saam met jou te gaan nie?+ Jou huis sal ons bo jou met vuur verbrand.”+

  • 2 Samuel 19:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 En kyk! al die manne van Israel het na die koning toe gekom, en hulle het vir die koning gesê: “Waarom het+ ons broers, die manne van Juda, u gesteel sodat hulle die koning en sy huisgesin en al die manne van Dawid saam met hom deur die Jordaan kon bring?”+

  • 2 Kronieke 25:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarop het Amaʹsia hulle afgesonder, naamlik die troepe wat uit Eʹfraim na hom toe gekom het, om na hulle eie plek te gaan. Hulle toorn het egter hewig ontvlam teen Juda, sodat hulle in gloeiende toorn+ na hulle eie plek teruggekeer het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel