Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 13:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En toe Farao die volk wegstuur, het God hulle nie met die pad van die land van die Filistyne gelei net omdat dit nader was nie, want God het gesê: “Dalk sal die volk spyt voel wanneer hulle oorlog sien en beslis na Egipte terugkeer.”+

  • Josua 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Dít is die land wat nog oorbly:+ al die streke van die Filistyne+ en al die Gesuriete+

  • Josua 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 (van die tak van die Nyl af wat voor Egipte is en tot by die grens van Ekron in die noorde+ is voorheen beskou as streke wat aan die Kanaäniete behoort);+ vyf spilvorste+ van die Filistyne, die Gasiete+ en die Asdodiete,+ die Askeloniete,+ die Gittiete+ en die Ekroniete;+ en die Awwiete.+

  • Rigters 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van die Filistyne+ en in die hand van die kinders van Ammon+ verkoop het.+

  • 1 Samuel 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle het Jehovah hulle God vergeet,+ sodat hy hulle in die hand van Siʹsera,+ die leërhoof van Hasor, en in die hand van die Filistyne+ en in die hand van die koning van Moab+ verkoop het,+ en dié het teen hulle bly veg.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel