Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want Jehovah se weg was om hulle hart wederstrewig te laat word,+ sodat hulle teen Israel oorlog sou verklaar, dat hy hulle aan vernietiging kon oorgee, sodat hulle geen gunstige oorweging sou ontvang nie,+ maar dat hy hulle kon verdelg, net soos Jehovah Moses beveel het.+

  • 1 Konings 12:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die koning het nie na die volk geluister nie,+ want die wending van sake het van Jehovah gekom,+ sodat hy inderdaad sy woord kon uitvoer+ wat Jehovah deur middel van Ahiʹa,+ die Siloniet, tot Jeroʹbeam, die seun van Nebat, gespreek het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel