Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die hinderlaag het in haar binnekamer gesit,+ en sy het vir hom begin sê: “Die Filistyne+ is op jou, Simson!” Daarop het hy die senings in twee gebreek, soos ’n gedraaide vlasveseldraad in twee breek wanneer dit vuur ruik.+ En sy krag het nie bekend geword nie.+

  • Rigters 16:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarop het Deliʹla nuwe toue geneem en hom daarmee vasgebind en vir hom gesê: “Die Filistyne is op jou, Simson!” Die hele tyd het die hinderlaag in die binnekamer gesit.+ Toe het hy dit soos ’n draadjie van sy arms af in twee gebreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel