Rigters 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En op die vierde dag het hulle vir Simson se vrou begin sê: “Mislei jou man dat hy die raaisel aan ons bekend kan maak.+ Anders sal ons jou en die huis van jou vader met vuur verbrand.+ Het julle ons hierheen genooi om ons besittings te neem?”+
15 En op die vierde dag het hulle vir Simson se vrou begin sê: “Mislei jou man dat hy die raaisel aan ons bekend kan maak.+ Anders sal ons jou en die huis van jou vader met vuur verbrand.+ Het julle ons hierheen genooi om ons besittings te neem?”+