Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe is die manne van Eʹfraim bymekaargeroep en het hulle noordwaarts oorgetrek en vir Jefta gesê: “Waarom het jy oorgetrek om teen die kinders van Ammon te veg en het jy ons nie opgeroep om saam met jou te gaan nie?+ Jou huis sal ons bo jou met vuur verbrand.”+

  • Rigters 15:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die Filistyne het begin sê: “Wie het dit gedoen?” Toe het hulle gesê: “Simson, die skoonseun van die Timniet, omdat hy sy vrou geneem en haar toe aan sy strooijonker gegee het.”+ Daarop het die Filistyne opgetrek en haar en haar vader met vuur verbrand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel