Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 14:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar sy het die sewe dae dat die feesmaal vir hulle geduur het, voortdurend by hom gehuil, en op die sewende dag het hy dit uiteindelik aan haar bekend gemaak, omdat sy druk op hom uitgeoefen het.+ Toe het sy die raaisel aan die kinders van haar volk bekend gemaak.+

  • Rigters 16:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Uiteindelik het hy sy hele hart aan haar blootgelê+ en vir haar gesê: “’n Skeermes+ het nog nooit op my kop gekom nie, omdat ek van my moeder se skoot af ’n Nasireʹër van God is.+ As ek geskeer sou word, sou my krag ook beslis van my wyk, en ek sou inderdaad swak en soos alle ander mense word.”+

  • Spreuke 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Bepleit jou eie saak by jou medemens,+ en moenie die vertroulike gesprek van ’n ander openbaar nie;+

  • Jeremia 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Pas op, elkeen vir sy metgesel,+ en stel julle vertroue in geen enkele broer nie.+ Want elke broer sal gewis ’n ander verdring,+ en elke metgesel sal net as ’n lasteraar rondgaan,+

  • Miga 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Moenie julle geloof in ’n metgesel stel nie. Moenie julle vertroue in ’n vertroude vriend stel nie.+ Bewaak die poorte van jou mond teenoor haar wat aan jou boesem lê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel