Levitikus 19:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘Jy mag nie onder jou volk rondgaan om te laster nie.+ Jy mag nie teen jou naaste se bloed opstaan nie.+ Ek is Jehovah. 2 Samuel 19:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe het hy u kneg by my heer die koning belaster.+ Maar my heer die koning is soos ’n engel+ van die ware God, en doen dan wat goed is in u oë. Psalm 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het nie met sy tong gelaster nie.+Sy metgesel het hy geen kwaad aangedoen nie,+En geen smaad het hy teen sy intieme kennis uitgespreek nie.+ Spreuke 20:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy wat as ’n lasteraar rondgaan, lê vertroulike gesprekke bloot;+ en met iemand wat hom deur sy lippe laat verlok, moet jy geen omgang hê nie.+ Jeremia 6:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Hulle is almal die hardkoppigste mense,+ wat as lasteraars rondgaan+—koper en yster. Hulle is almal verderflik.+ Esegiël 22:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Volslae lasteraars was daar in jou, om bloed te vergiet;+ en in jou het hulle op die berge geëet.+ Losbandige gedrag het hulle in jou beoefen.+
16 “‘Jy mag nie onder jou volk rondgaan om te laster nie.+ Jy mag nie teen jou naaste se bloed opstaan nie.+ Ek is Jehovah.
27 Toe het hy u kneg by my heer die koning belaster.+ Maar my heer die koning is soos ’n engel+ van die ware God, en doen dan wat goed is in u oë.
3 Hy het nie met sy tong gelaster nie.+Sy metgesel het hy geen kwaad aangedoen nie,+En geen smaad het hy teen sy intieme kennis uitgespreek nie.+
19 Hy wat as ’n lasteraar rondgaan, lê vertroulike gesprekke bloot;+ en met iemand wat hom deur sy lippe laat verlok, moet jy geen omgang hê nie.+
28 Hulle is almal die hardkoppigste mense,+ wat as lasteraars rondgaan+—koper en yster. Hulle is almal verderflik.+
9 Volslae lasteraars was daar in jou, om bloed te vergiet;+ en in jou het hulle op die berge geëet.+ Losbandige gedrag het hulle in jou beoefen.+