Levitikus 19:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Julle moet julle nie tot waardelose gode wend nie,+ en julle mag vir julle geen gegote gode maak nie.+ Ek is Jehovah julle God. Jesaja 40:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die vakman het ’n gegote beeld gemaak,+ en die metaalwerker trek dit met goud oor,+ en hy smee silwerkettings.+ Habakuk 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+
4 Julle moet julle nie tot waardelose gode wend nie,+ en julle mag vir julle geen gegote gode maak nie.+ Ek is Jehovah julle God.
19 Die vakman het ’n gegote beeld gemaak,+ en die metaalwerker trek dit met goud oor,+ en hy smee silwerkettings.+
18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+