Jesaja 44:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Wie het ’n god gevorm of ’n gegote beeld gemaak?+ Dit het hoegenaamd geen voordeel gebring nie.+ Jeremia 16:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Kan die mens vir hom gode maak wanneer hulle geen gode is nie?+ Habakuk 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+
18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+