6 Daar is dié wat die goud kwistig uit die beurs uitgooi, en met die balansarm weeg hulle die silwer af. Hulle huur ’n metaalwerker, en hy maak ’n god daarvan.+ Hulle werp hulle neer, ja, hulle buig hulle neer.+
9 Silwer wat tot plate uitgeslaan is, word selfs uit Tarsis gebring,+ en goud uit Ufas,+ die werk van ’n vakman en van die hande van ’n metaalwerker; hulle klere is blou weefgaring en purperrooigekleurde wol. Dit alles is die werk van vaardiges.+