Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Toe het hy die goud uit hulle hande geneem, en hy het dit met ’n graveeryster gevorm+ en ’n gegote beeld van ’n kalf+ daarvan gemaak. En hulle het begin sê: “Dit is jou God, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.”+

  • Jesaja 40:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Die vakman het ’n gegote beeld gemaak,+ en die metaalwerker trek dit met goud oor,+ en hy smee silwerkettings.+

  • Jeremia 10:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Silwer wat tot plate uitgeslaan is, word selfs uit Tarsis gebring,+ en goud uit Ufas,+ die werk van ’n vakman en van die hande van ’n metaalwerker; hulle klere is blou weefgaring en purperrooigekleurde wol. Dit alles is die werk van vaardiges.+

  • Habakuk 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel