Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 36:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En dit is die konings wat in die land Edom regeer het+ voordat enige koning oor die kinders van Israel regeer het.+

  • Deuteronomium 33:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 En hy het koning geword in Jesuʹrun,+

      Toe die hoofde van die volk bymekaargekom het,+

      Die volle getal van die stamme van Israel.+

  • Rigters 18:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 In dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ En in dié dae het die stam van die Daniete+ vir hom ’n erfdeel gesoek om daar te woon; want tot op daardie dag het ’n erfdeel hulle nie onder die stamme van Israel toegeval nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel