Genesis 36:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En dit is die konings wat in die land Edom regeer het+ voordat enige koning oor die kinders van Israel regeer het.+ Deuteronomium 33:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het koning geword in Jesuʹrun,+Toe die hoofde van die volk bymekaargekom het,+Die volle getal van die stamme van Israel.+ Rigters 8:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar Giʹdeon het vir hulle gesê: “Ek sal nie oor julle heers nie, en ook sal my seun nie oor julle heers nie.+ Jehovah sal oor julle heers.”+ Rigters 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ Elkeen was gewoond om te doen wat reg was in sy eie oë.+ Rigters 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En in dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ En ’n sekere Leviet het ’n ruk lank in die mees afgeleë dele van die bergstreek van Eʹfraim+ gebly. Na verloop van tyd het hy ’n byvrou+ uit Betlehem+ in Juda as sy vrou geneem. Rigters 21:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 In dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ Elkeen was gewoond om te doen wat reg was in sy eie oë.+
31 En dit is die konings wat in die land Edom regeer het+ voordat enige koning oor die kinders van Israel regeer het.+
5 En hy het koning geword in Jesuʹrun,+Toe die hoofde van die volk bymekaargekom het,+Die volle getal van die stamme van Israel.+
23 Maar Giʹdeon het vir hulle gesê: “Ek sal nie oor julle heers nie, en ook sal my seun nie oor julle heers nie.+ Jehovah sal oor julle heers.”+
6 In dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ Elkeen was gewoond om te doen wat reg was in sy eie oë.+
19 En in dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ En ’n sekere Leviet het ’n ruk lank in die mees afgeleë dele van die bergstreek van Eʹfraim+ gebly. Na verloop van tyd het hy ’n byvrou+ uit Betlehem+ in Juda as sy vrou geneem.
25 In dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ Elkeen was gewoond om te doen wat reg was in sy eie oë.+