1 Samuel 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe is hulle by Mispa bymekaargebring, en hulle het water geskep en dit voor Jehovah uitgegiet en dié dag gevas.+ En hulle het daar begin sê: “Ons het teen Jehovah gesondig.”+ En Samuel het die kinders van Israel in Mispa begin rig.+
6 Toe is hulle by Mispa bymekaargebring, en hulle het water geskep en dit voor Jehovah uitgegiet en dié dag gevas.+ En hulle het daar begin sê: “Ons het teen Jehovah gesondig.”+ En Samuel het die kinders van Israel in Mispa begin rig.+