2 Kronieke 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarop het Joʹsafat bang geword+ en sy aangesig daarop gerig om Jehovah te soek.+ En hy het vir die hele Juda ’n vas+ uitgeroep. Nehemia 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En op die vier-en-twintigste dag van hierdie maand+ het die kinders van Israel bymekaargekom met gevas+ en in saklinne+ en met grond+ op hulle. Joël 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “En ook nou”, is die woord van Jehovah, “keer terug tot my met julle hele hart,+ en met gevas+ en met gehuil en met geweeklaag.+
3 Daarop het Joʹsafat bang geword+ en sy aangesig daarop gerig om Jehovah te soek.+ En hy het vir die hele Juda ’n vas+ uitgeroep.
9 En op die vier-en-twintigste dag van hierdie maand+ het die kinders van Israel bymekaargekom met gevas+ en in saklinne+ en met grond+ op hulle.
12 “En ook nou”, is die woord van Jehovah, “keer terug tot my met julle hele hart,+ en met gevas+ en met gehuil en met geweeklaag.+