Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarop het die vyf manne verder gegaan en by Laïs+ gekom en gesien hoe die volk wat daarin was, in selfversekerdheid woon volgens die gewoonte van die Sidoniërs, rustig en niksvermoedend,+ en daar was geen onderdrukkende veroweraar wat enigsins las veroorsaak het in die land nie, terwyl hulle ver van die Sidoniërs+ af was en niks met die mensdom te doen gehad het nie.

  • Rigters 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Wat hulle betref, hulle het geneem wat Miga gemaak het en die priester+ wat syne geword het, en hulle het verder getrek na Laïs,+ teen ’n rustige en niksvermoedende volk.+ En hulle het hulle met die skerpte van die swaard geslaan,+ en die stad het hulle met vuur verbrand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel