-
Eksodus 3:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 En ek daal neer om hulle uit die hand van die Egiptenaars te verlos+ en om hulle uit daardie land te laat optrek na ’n goeie en uitgestrekte land, na ’n land wat oorloop van melk en heuning,+ na die plek van die Kanaäniete en die Hetiete en die Amoriete en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete.+
-
-
Deuteronomium 8:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 ’n land waarin jy brood sonder skaarste sal eet, waarin jy niks sal kortkom nie, ’n land waarvan die klippe yster is en waar jy uit die berge koper sal delf.
-