Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 35:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 So het Ragel gesterf, en sy is begrawe op pad na Efrat, dit wil sê Betlehem.+

  • Genesis 48:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En wat my betref, toe ek van Paddan+ af gekom het, het Ragel aan my sy in die land Kanaän gesterf,+ op die reis terwyl daar nog ’n goeie ent pad was voordat ons by Efrat+ sou kom, sodat ek haar daar op pad na Efrat, dit wil sê Betlehem,+ begrawe het.”

  • 1 Samuel 17:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Dawid was dan nou die seun van dié Efratiet+ uit Betlehem van Juda met die naam Isai. En hy het agt seuns gehad.+ En in die dae van Saul was die man reeds oud onder die manne.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel