Rut 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En is Boas, by wie se jong vroue jy gebly het, dan nie ons bloedverwant nie?+ Kyk! Hy wan+ vannag gars uit op die dorsvloer. Rut 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En al is dit dan nou ’n feit dat ek ’n terugkoper is,+ is daar ook ’n terugkoper wat nader verwant is as ek.+
2 En is Boas, by wie se jong vroue jy gebly het, dan nie ons bloedverwant nie?+ Kyk! Hy wan+ vannag gars uit op die dorsvloer.
12 En al is dit dan nou ’n feit dat ek ’n terugkoper is,+ is daar ook ’n terugkoper wat nader verwant is as ek.+