Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “‘As jou broer verarm en ’n deel van sy besitting moet verkoop, dan moet ’n terugkoper wat na aan hom verwant is, kom en terugkoop wat sy broer verkoop het.+

  • Deuteronomium 25:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “As broers bymekaar woon en een van hulle gesterf het sonder dat hy ’n seun het, moet die vrou van die dooie nie daarbuite ’n vreemde man s’n word nie. Haar swaer moet na haar toe gaan, en hy moet haar as sy vrou neem en die swaershuwelik met haar sluit.+

  • Rut 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Naoʹmi het ’n bloedverwant+ van haar man se kant gehad, ’n baie ryk man,+ uit die familie van Elimeʹleg, en sy naam was Boas.+

  • Rut 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarop het Naoʹmi vir haar skoondogter gesê: “Mag hy geseënd wees deur Jehovah,+ wat sy liefderyke goedhartigheid+ teenoor die lewendes en die dooies nie nagelaat het nie.”+ En Naoʹmi het verder vir haar gesê: “Die man is aan ons verwant.+ Hy is een van ons terugkopers.”+

  • Rut 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En al is dit dan nou ’n feit dat ek ’n terugkoper is,+ is daar ook ’n terugkoper wat nader verwant is as ek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel