Rigters 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het hulle gaan sit, en hulle twee het saam begin eet en drink; waarna die vader van die jong vrou vir die man gesê het: “Kom nou, asseblief, en bly die nag oor,+ en laat jou hart vrolik wees.”+ Psalm 104:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En wyn wat die hart van die sterflike mens vrolik maak,+Om die gesig te laat blink van olie,+En brood wat die hart van die sterflike mens versterk.+ Prediker 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en ook dat elke mens eet en inderdaad drink en die goeie sien vir al sy harde werk.+ Dit is die gawe van God.+ Prediker 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Brood is vir die gelag van die werkers, en wyn maak die lewe vrolik;+ maar geld vind weerklank in alles.+
6 Toe het hulle gaan sit, en hulle twee het saam begin eet en drink; waarna die vader van die jong vrou vir die man gesê het: “Kom nou, asseblief, en bly die nag oor,+ en laat jou hart vrolik wees.”+
15 En wyn wat die hart van die sterflike mens vrolik maak,+Om die gesig te laat blink van olie,+En brood wat die hart van die sterflike mens versterk.+
13 en ook dat elke mens eet en inderdaad drink en die goeie sien vir al sy harde werk.+ Dit is die gawe van God.+
19 Brood is vir die gelag van die werkers, en wyn maak die lewe vrolik;+ maar geld vind weerklank in alles.+