Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 19:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die man+ het toe opgestaan om weg te gaan, hy en sy byvrou+ en sy dienaar;+ maar sy skoonvader, die jong vrou se vader, het vir hom gesê: “Kyk! Die dag het gedaal sodat dit aand word. BLY asseblief die nag oor.+ Kyk, die dag is verby. Oornag hier, en laat jou hart vrolik wees.+ En môre moet julle vroeg opstaan vir julle reis, en jy moet na jou tent gaan.”

  • Rigters 19:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Terwyl hulle hulle hart vrolik gemaak het,+ kyk! toe het die manne van die stad, blote deugniete,+ die huis omsingel+ en mekaar teen die deur gestoot; en hulle het vir die ou man, die eienaar van die huis, bly sê: “Bring die man uit wat in jou huis ingekom het, sodat ons met hom gemeenskap kan hê.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel