Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En wie is die man wat ’n wingerd geplant het en dit nog nie in gebruik geneem het nie? Laat hom gaan en na sy huis terugkeer, sodat hy nie in die geveg sterf en ’n ander man dit in gebruik neem nie.+

  • Psalm 128:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Want jy sal die moeisame arbeid van jou hande eet.+

      Gelukkig sal jy wees, en dit sal met jou goed gaan.+

  • Prediker 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Kyk! Die beste ding wat ek gesien het, wat mooi is, is dat iemand eet en drink en die goeie sien vir al sy harde werk+ waarmee hy hard werk onder die son gedurende die getal van sy lewensdae wat die ware God hom gegee het, want dit is sy deel.

  • Jesaja 65:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hulle sal nie bou sodat iemand anders dit bewoon nie; hulle sal nie plant sodat iemand anders dit eet nie. Want die dae van my volk sal wees soos die dae van ’n boom;+ en die werk van hulle eie hande sal my uitverkorenes ten volle benut.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel