Psalm 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+ Psalm 18:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Hy verskaf aan my ontkoming van my toornige vyande;+Bo dié wat teen my opstaan, sal u my verhef,+Van die man van geweld sal u my verlos.+ Psalm 59:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar wat my betref, ek sal van u sterkte sing,+En soggens sal ek met vreugde van u liefderyke goedhartigheid vertel.+Want u was vir my ’n veilige hoogte+En ’n toevlugsoord in die dag van my benoudheid.+ Psalm 124:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ons siel is soos ’n voël wat ontsnap het+Uit die valstrik van voëlvangers.+Die valstrik is gebreek,+En ons het ontsnap.+ Matteus 10:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wanneer hulle julle in een stad vervolg, vlug na ’n ander+; want voorwaar, ek sê vir julle: Julle sal hoegenaamd nie die kring+ van die stede van Israel voltooi voordat die Seun van die mens kom nie.+
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+
48 Hy verskaf aan my ontkoming van my toornige vyande;+Bo dié wat teen my opstaan, sal u my verhef,+Van die man van geweld sal u my verlos.+
16 Maar wat my betref, ek sal van u sterkte sing,+En soggens sal ek met vreugde van u liefderyke goedhartigheid vertel.+Want u was vir my ’n veilige hoogte+En ’n toevlugsoord in die dag van my benoudheid.+
7 Ons siel is soos ’n voël wat ontsnap het+Uit die valstrik van voëlvangers.+Die valstrik is gebreek,+En ons het ontsnap.+
23 Wanneer hulle julle in een stad vervolg, vlug na ’n ander+; want voorwaar, ek sê vir julle: Julle sal hoegenaamd nie die kring+ van die stede van Israel voltooi voordat die Seun van die mens kom nie.+