Job 37:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wat die Almagtige betref, ons het hom nie deurgrond nie;+Hy is verhewe in krag,+En geregtigheid+ en ’n oorvloed van regverdigheid+ sal hy nie geringag nie.+ Psalm 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 O wees verhewe in u sterkte, o Jehovah.+Ons wil sing en melodieë speel ter ere van u mag.+ Psalm 106:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy het hulle ter wille van sy naam gered,+Om sy mag bekend te maak.+ Psalm 145:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Oor die heerlikheid van u koningskap sal hulle praat,+En oor u mag sal hulle spreek,+
23 Wat die Almagtige betref, ons het hom nie deurgrond nie;+Hy is verhewe in krag,+En geregtigheid+ en ’n oorvloed van regverdigheid+ sal hy nie geringag nie.+