1 Samuel 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En toe almal wat hom voorheen geken het, hom sien, kyk! toe het hy saam met profete geprofeteer. Gevolglik het die volk die een vir die ander gesê: “Wat het met die seun van Kis gebeur? Is Saul ook onder die profete?”+
11 En toe almal wat hom voorheen geken het, hom sien, kyk! toe het hy saam met profete geprofeteer. Gevolglik het die volk die een vir die ander gesê: “Wat het met die seun van Kis gebeur? Is Saul ook onder die profete?”+