Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 19:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En hy het ook sy klere uitgetrek, en ook hy het hom voor Samuel soos ’n profeet gedra, en hy het daardie hele dag en daardie hele nag naak bly lê.+ Daarom het hulle begin sê: “Is Saul ook onder die profete?”+

  • Matteus 13:54
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 54 En nadat hy in sy tuisgebied+ gekom het, het hy hulle in hulle sinagoge+ begin leer, sodat hulle verstom was en gesê het: “Waar het hierdie man hierdie wysheid en dié kragtige werke vandaan gekry?

  • Handelinge 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En terwyl almal wat in die Sanʹhedrin gesit het, hom stip aangekyk het,+ het hulle gesien dat sy gesig soos die gesig van ’n engel is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel