1 Samuel 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die vroue wat die geleentheid gevier het, het in wisselsang bly sê: “Saul het sy duisende verslaan,En Dawid sy tienduisende.”+ 1 Samuel 29:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Is dit nie Dawid nie, van wie hulle in die danse in wisselsang bly sê het: ‘Saul het sy duisende verslaan, en Dawid sy tienduisende’?”+
7 En die vroue wat die geleentheid gevier het, het in wisselsang bly sê: “Saul het sy duisende verslaan,En Dawid sy tienduisende.”+
5 Is dit nie Dawid nie, van wie hulle in die danse in wisselsang bly sê het: ‘Saul het sy duisende verslaan, en Dawid sy tienduisende’?”+