1 Samuel 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die vroue wat die geleentheid gevier het, het in wisselsang bly sê: “Saul het sy duisende verslaan,En Dawid sy tienduisende.”+ 1 Samuel 21:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die knegte van Agis het vir hom begin sê: “Is dit nie Dawid, die koning+ van die land nie? Was dit nie vir hom wat hulle met danse+ in wisselsang bly sê het nie:‘Saul het sy duisende verslaan,En Dawid sy tienduisende’?”+
7 En die vroue wat die geleentheid gevier het, het in wisselsang bly sê: “Saul het sy duisende verslaan,En Dawid sy tienduisende.”+
11 En die knegte van Agis het vir hom begin sê: “Is dit nie Dawid, die koning+ van die land nie? Was dit nie vir hom wat hulle met danse+ in wisselsang bly sê het nie:‘Saul het sy duisende verslaan,En Dawid sy tienduisende’?”+