25 Hierop het die kinders van Dan vir hom gesê: “Moenie jou stem naby ons laat hoor nie, sodat manne wat bitter van siel+ is, julle nie aanval en jy jou eie siel en die siel van jou huisgesin moet inboet nie.”
8 En Husai het verder gesê: “U ken u vader en sy manne goed, dat hulle sterk is,+ en hulle is bitter van siel,+ soos ’n berin wat haar kleintjies in die veld verloor het;+ en u vader is ’n krygsman,+ en hy sal nie by die mense oornag nie.