50 So het Dawid, met ’n slinger en ’n klip, die oorhand oor die Filistyn gekry, en hy het die Filistyn verslaan en hom doodgemaak; en daar was geen swaard in Dawid se hand nie.+
8 Na verloop van tyd het daar weer oorlog uitgebreek, en Dawid het uitgetrek en teen die Filistyne geveg en hulle met ’n groot slagting verslaan,+ en hulle het voor hom gevlug.+
18 En die Siriërs het voor Israel gevlug;+ en Dawid het van die Siriërs sewehonderd strydwadrywers+ en veertigduisend ruiters doodgemaak, en Sobag, hulle leërhoof, het hy neergeslaan sodat hy daar gesterf het.+