Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 22:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Toe het Dawid daarvandaan weggegaan+ en na die grot+ van Adulʹlam+ gevlug;+ en sy broers en die hele huis van sy vader het dit gehoor en daarheen afgegaan na hom toe.

  • 2 Samuel 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En drie van die dertig hoofde+ het afgegaan en in die oestyd by Dawid by die grot van Adulʹlam+ gekom; en ’n tentdorp van die Filistyne was in die laagvlakte van die Refaïete+ opgeslaan.

  • Psalm 57:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 Betoon guns aan my, o God, betoon guns aan my,+

      Want tot u het my siel sy toevlug geneem;+

      En in die skaduwee van u vleuels soek ek toevlug totdat die teëspoed verbygegaan het.+

  • Psalm 142:opskrif
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • Maskil. Van Dawid, toe hy in die grot was.+ ’n Gebed.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel