5 En Dawid het begin uitgaan. Waar Saul hom ook al gestuur het, het hy omsigtig opgetree,+ sodat Saul hom oor die krygsmanne aangestel het;+ en dit was goed in die oë van die hele volk en ook in die oë van die knegte van Saul.
13 Gevolglik het Saul hom uit sy teenwoordigheid verwyder+ en hom as sy hoof oor duisend aangestel; en hy het gereeld voor die manskappe uitgegaan en ingekom.+