Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Júlle sal dan uit die hinderlaag opstaan, en julle moet die stad in besit neem; en Jehovah julle God sal dit beslis in julle hand gee.+

  • Rigters 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Jehovah het toe vir Giʹdeon gesê: “Deur die driehonderd man wat gelek het, sal ek julle red, en ek sal Miʹdian in jou hand gee.+ Wat al die ander manskappe betref, laat hulle elkeen na sy plek gaan.”

  • 1 Samuel 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Joʹnatan vir die dienaar, sy wapendraer, gesê: “Kom tog en laat ons oorgaan na die voorpos van hierdie onbesnede+ manne. Miskien sal Jehovah vir ons optree, want daar is geen hindernis vir Jehovah om deur baie of deur min te red nie.”+

  • 2 Samuel 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En Dawid het Jehovah begin raadpleeg+ en gesê: “Sal ek teen die Filistyne optrek? Sal u hulle in my hand gee?” Hierop het Jehovah vir Dawid gesê: “Trek op, want ek sal die Filistyne vir seker in jou hand gee.”+

  • 2 Konings 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En dit sal inderdaad iets onbeduidends wees in die oë van Jehovah,+ en hy sal Moab beslis in julle hand gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel