Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 27:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hy moet voor die priester Eleaʹsar staan, en dié moet ten behoewe van hom voor Jehovah inligting inwin+ deur die beslissing van die Urim.+ Op sy bevel moet hulle uitgaan en op sy bevel moet hulle inkom, hy en al die kinders van Israel saam met hom en die hele vergadering.”

  • 1 Samuel 23:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Dawid het Jehovah geraadpleeg+ en gesê: “Sal ek gaan, en moet ek hierdie Filistyne verslaan?” Toe het Jehovah vir Dawid gesê: “Gaan, en jy moet die Filistyne verslaan en Kehiʹla red.”

  • 2 Samuel 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En daarna het Dawid Jehovah geraadpleeg+ en gesê: “Sal ek na een van die stede van Juda opgaan?” Hierop het Jehovah vir hom gesê: “Gaan op.” En Dawid het gesê: “Waarheen sal ek opgaan?” Toe het hy gesê: “Na Hebron.”+

  • 1 Kronieke 14:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Dawid het God begin raadpleeg+ en gesê: “Sal ek teen die Filistyne optrek, en sal u hulle beslis in my hand gee?” Hierop het Jehovah vir hom gesê: “Trek op, en ek sal hulle beslis in jou hand gee.”

  • Spreuke 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Slaan ag op hom in al jou weë,+ en hy sal jou paaie reguit maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel