Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 18:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En weer het Saul nog meer vrees vir Dawid gekoester, en Saul het vir altyd ’n vyand van Dawid geword.+

  • 1 Samuel 20:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Daarop het Saul die spies na hom toe gegooi om hom te tref;+ en Joʹnatan het te wete gekom dat sy vader besluit het om Dawid dood te maak.+

  • 1 Samuel 27:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Dawid het egter in sy hart gesê: “Nou sal ek eendag deur Saul se hand weggevee word. Daar is vir my niks beters as om vir seker na die land van die Filistyne+ te ontsnap+ nie; en Saul sal aangaande my die hoop opgee om my langer in die hele gebied van Israel te soek,+ en ek sal beslis uit sy hand ontkom.”

  • Psalm 54:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want vreemdelinge het teen my opgestaan,

      En tiranne soek my siel.+

      Hulle het God nie voor hulle gestel nie.+ Sela.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel