1 Samuel 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En in dié dae het die Filistyne hulle leërkampe begin bymekaarbring om teen Israel oorlog te voer.+ Toe het Agis vir Dawid gesê: “Jy weet ongetwyfeld dat jy saam met my in die kamp moet uittrek, jy en jou manne.”+ 1 Samuel 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die spilvorste+ van die Filistyne het by honderde en by duisende verbygetrek, en Dawid en sy manne het daarna saam met Agis verbygetrek.+
28 En in dié dae het die Filistyne hulle leërkampe begin bymekaarbring om teen Israel oorlog te voer.+ Toe het Agis vir Dawid gesê: “Jy weet ongetwyfeld dat jy saam met my in die kamp moet uittrek, jy en jou manne.”+
2 En die spilvorste+ van die Filistyne het by honderde en by duisende verbygetrek, en Dawid en sy manne het daarna saam met Agis verbygetrek.+