Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 O ons God, sal u nie oordeel aan hulle voltrek nie?+ Want in ons is geen krag voor hierdie groot menigte wat teen ons kom nie;+ en ons weet nie wat ons behoort te doen nie,+ maar ons oë is op u.”+

  • Psalm 17:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Weens die goddeloses wat my geplunder het.

      Die vyande teen my siel bly my omsingel.+

  • 2 Korintiërs 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Want ons wil nie hê, broers, dat julle onkundig moet wees omtrent die verdrukking wat in die landstreek Asië+ oor ons gekom het nie, dat ons onder uiterste druk bo ons krag was, sodat ons selfs ons lewe glad nie seker was nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel