Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 11:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Wat my betref, ek het nie teen u gesondig nie, maar u handel verkeerd met my deur teen my te veg. Laat Jehovah, die Regter,+ vandag tussen die kinders van Israel en die kinders van Ammon oordeel.’”

  • 1 Samuel 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En jy moet vir hom sê dat ek sy huis oordeel+ tot onbepaalde tyd oor die oortreding waarvan hy geweet het,+ want sy seuns spreek ’n vloek oor God uit,+ en hy het hulle nie bestraf nie.+

  • Psalm 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Staan tog op, o Jehovah, in u toorn;+

      Verhef u by die woedeuitbarstings van dié wat my vyandiggesind is,+

      En ontwaak tog vir my,+ aangesien u die reg beveel het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel