Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 22:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En Dawid het die woorde van hierdie lied+ tot Jehovah gespreek op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande+ en uit Saul se palm verlos het;+

  • Psalm 18:opskrif
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • Vir die musiekleier. Van Jehovah se kneg, van Dawid, wat die woorde van hierdie lied tot Jehovah gespreek het op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande en uit die hand van Saul verlos het.+ En hy het gesê:

  • Psalm 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+

      My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+

      My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+

  • Psalm 54:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Want uit elke benoudheid het hy my verlos,+

      En my oog het op my vyande neergesien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel