Psalm 37:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Die goddelose is op die loer vir die regverdige+En is daarop uit om hom dood te maak.+ Psalm 38:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Maar dié wat my siel soek, span valstrikke,+En dié wat hulle vir my rampspoed beywer, het van teëspoed gepraat,+En die hele dag bly hulle bedrog mompel.+
12 Maar dié wat my siel soek, span valstrikke,+En dié wat hulle vir my rampspoed beywer, het van teëspoed gepraat,+En die hele dag bly hulle bedrog mompel.+