2 Samuel 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En só het Siʹmeï gesê terwyl hy ’n vloek uitgespreek het: “Gaan weg, gaan weg, jou bloedskuldige+ man en jou deugniet!+ Psalm 62:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ja, hulle gee raad om iemand van sy waardigheid weg te lok;+Hulle skep behae in ’n leuen.+Met hulle mond seën hulle, maar in hulle binneste spreek hulle ’n vloek uit.+ Sela.
7 En só het Siʹmeï gesê terwyl hy ’n vloek uitgespreek het: “Gaan weg, gaan weg, jou bloedskuldige+ man en jou deugniet!+
4 Ja, hulle gee raad om iemand van sy waardigheid weg te lok;+Hulle skep behae in ’n leuen.+Met hulle mond seën hulle, maar in hulle binneste spreek hulle ’n vloek uit.+ Sela.