Eksodus 22:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “Jy mag nie ’n vloek oor God uitspreek+ of ’n owerste onder jou volk vervloek nie.+ 1 Kronieke 16:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Deur te sê: ‘MOENIE aan my gesalfdes raak nie,En moet my profete geen kwaad aandoen nie.’+ Psalm 105:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Deur te sê: “MOENIE aan my gesalfdes raak nie,+En moet my profete geen kwaad aandoen nie.”+ Handelinge 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Paulus het gesê: “Broers, ek het nie geweet dat hy hoëpriester is nie. Want daar staan geskrywe: ‘Jy mag nie kwaadspreek van ’n heerser van jou volk nie.’”+
5 En Paulus het gesê: “Broers, ek het nie geweet dat hy hoëpriester is nie. Want daar staan geskrywe: ‘Jy mag nie kwaadspreek van ’n heerser van jou volk nie.’”+